Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 25:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 As ek dan regtig ’n misdadiger is en enigiets gedoen het wat die dood verdien,+ vra ek nie om die dood vry te spring nie. Maar as hierdie manne se beskuldigings teen my vals is, kan geen mens my as ’n guns aan hulle oorlewer nie. Ek wil hê dat die keiser my saak moet verhoor!”+ 12 Toe het Festus, nadat hy met die vergadering van raadgewers gepraat het, geantwoord: “Jy wil hê dat die keiser jou saak moet verhoor – na die keiser sal jy gaan.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel