Handelinge 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 En die groot groep wat gelowiges geword het, was een van hart en siel,* en nie eers een van hulle het gesê dat enige van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles gedeel.+ Handelinge 4:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Nie een van hulle het swaargekry nie,+ want almal wat landerye of huise besit het, het dit verkoop en die geld gebring
32 En die groot groep wat gelowiges geword het, was een van hart en siel,* en nie eers een van hulle het gesê dat enige van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles gedeel.+
34 Nie een van hulle het swaargekry nie,+ want almal wat landerye of huise besit het, het dit verkoop en die geld gebring