11 Ek het eers 12 dae gelede in Jerusalem aangekom om te aanbid, en as u wil, kan u uitvind of dit waar is.+ 12 Toe hulle my vind, was ek nie besig om in die tempel met iemand te stry of om die mense in die sinagoges of iewers in die stad opstandig te maak nie.