-
Handelinge 3:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 En deur sy naam en deur ons geloof in sy naam is hierdie man wat julle sien en ken, sterk gemaak. Die geloof wat ons deur Jesus het, het hierdie man voor julle almal heeltemal gesond gemaak.
-