Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 8:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jesus het toe in Petrus se huis ingegaan en gesien dat sy skoonma+ siek in die bed lê met koors.+ 15 Toe het hy aan haar hand geraak,+ en die koors het verdwyn, en sy het opgestaan en hom begin bedien.

  • Matteus 9:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 het Jesus gesê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie. Sy slaap.”+ Toe het hulle hom begin uitlag. 25 Onmiddellik nadat die skare buitentoe gestuur is, het hy ingegaan en haar hand geneem,+ en die dogtertjie het opgestaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel