Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 27:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Maar die hoofpriesters en die ouermanne het die skare oorreed om te vra dat Barabʹbas vrygelaat moet word,+ maar dat Jesus doodgemaak moet word.+ 21 Die goewerneur het vir hulle gevra: “Wie van die twee wil julle hê moet ek vir julle vrylaat?” Hulle het gesê: “Barabʹbas.”

  • Lukas 23:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 en vir hulle gesê: “Julle het hierdie man na my toe gebring as iemand wat die volk opstandig maak. Ek het hom voor julle verhoor, maar ek kon geen bewyse vind van die aanklagte wat julle teen hierdie man inbring nie.+

  • Lukas 23:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Maar hulle almal, die hele skare, het uitgeroep en gesê: “Maak hierdie man dood,* en laat Barabʹbas vry!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel