Johannes 8:31, 32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe het Jesus vir die Jode wat hom geglo het, gesê: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle werklik my dissipels, 32 en julle sal die waarheid ken,+ en die waarheid sal julle vrymaak.”+
31 Toe het Jesus vir die Jode wat hom geglo het, gesê: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle werklik my dissipels, 32 en julle sal die waarheid ken,+ en die waarheid sal julle vrymaak.”+