11 En hy het ’n teken ontvang,+ naamlik die besnydenis, as ’n waarborg dat hy weens sy geloof as regverdig beskou is toe hy nog nie besny was nie. So kon hy die vader word van almal wat geloof het,+ al is hulle nie besny nie, en hulle word ook as regverdig beskou.