20 Want ek is bang dat julle, wanneer ek daar aankom, nie sal wees soos ek wil hê julle moet wees nie en dat ek nie sal wees soos julle wil hê ek moet wees nie. Ek is bang dat daar eerder stryery, jaloesie, woede-uitbarstings, onenigheid, beledigings, ’n geskinder, trots en wanorde sal wees.