Romeine 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die een wat eet, moenie neersien op die een wat nie eet nie, en die een wat nie eet nie, moenie die een wat eet, oordeel nie,+ want God het hom verwelkom. 1 Korintiërs 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Deur jou kennis word die geloof vernietig van die een wat swak is, jou broer vir wie Christus gesterf het.+
3 Die een wat eet, moenie neersien op die een wat nie eet nie, en die een wat nie eet nie, moenie die een wat eet, oordeel nie,+ want God het hom verwelkom.
11 Deur jou kennis word die geloof vernietig van die een wat swak is, jou broer vir wie Christus gesterf het.+