2 Samuel 22:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 Daarom sal ek u dank onder die nasies,+ o Jehovah, en ek sal liedere sing* om u naam te loof.+ Psalm 18:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Daarom sal ek u verheerlik onder die nasies, o Jehovah,+en ek sal liedere sing* om u naam te loof.+
49 Daarom sal ek u verheerlik onder die nasies, o Jehovah,+en ek sal liedere sing* om u naam te loof.+