19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+20 Hy is wel voor die begin van die mensdom* uitgekies,*+ maar hy is aan die einde van die tye ter wille van julle openbaar gemaak.+
12 Hulle het met ’n harde stem gesê: “Die Lam wat geslag is,+ is waardig om die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid te ontvang en om geloof te word.”+