-
1 Timoteus 1:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 en ons hou in gedagte dat ’n wet nie vir ’n regverdige mens gemaak word nie, maar vir mense wat wetteloos+ en opstandig is, goddelose mense en sondaars, mense wat dislojaal is* en nie respek het vir wat heilig is nie, wat hulle pa of ma of iemand anders vermoor, 10 wat seksueel onsedelik* is, mans wat homoseksualiteit beoefen,* ontvoerders, leuenaars, mense wat leuens onder eed vertel,* en enigiets anders wat teen die gesonde* lering+ is
-