7 Hierdie manne het gesien dat die goeie nuus aan my toevertrou is vir dié wat nie besny is nie,+ net soos dit aan Petrus toevertrou is vir dié wat besny is.
3Ek, Paulus, is dus ’n gevangene+ van Christus Jesus ter wille van julle, die mense van die nasies. 2 Julle het beslis gehoor dat die bestuurderskap+ van die onverdiende goedheid van God tot julle voordeel aan my gegee is.
25 Ek het ’n bedienaar van hierdie gemeente geword omdat God ter wille van julle ’n bestuurderskap+ aan my gegee het om die woord van God ten volle te verkondig.