3 Paulus het gesê dat hy Timoʹteus graag wil saamvat, en hy het hom besny as gevolg van die Jode op daardie plekke,+ want hulle almal het geweet dat sy pa ’n Griek is.
18 Nadat Paulus nog ’n hele paar dae gebly het, het hy van die broers afskeid geneem en na Sirië weggeseil, en Priscilʹla en Aʹquila het saam met hom gegaan. In Kenchreʹë+ het hy sy hare kort laat knip, want hy het ’n gelofte gemaak.