Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 8:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar nie almal het hierdie kennis nie.+ Omdat party voorheen ’n afgod aanbid het, voel hulle dat hulle nog steeds iets eet wat aan ’n afgod geoffer is,+ en omdat hulle gewete swak is, voel hulle skuldig.*+

  • 1 Korintiërs 8:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want as iemand wat swak is, sien dat jy, wat kennis het, ’n maaltyd in ’n afgodstempel eet, sal dit nie sy gewete só beïnvloed dat hy ook kos sal eet wat aan afgode geoffer is nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel