15 Want as jy jou broer aanstoot gee deur wat jy eet, laat jy jou nie meer deur liefde lei nie.+ Moenie jou broer se geloof vernietig deur wat jy eet nie, want Christus het vir hom gesterf.+ 16 Moet dus nie dat daar sleg gepraat word van die goeie dinge wat julle doen nie.