Hebreërs 13:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dink aan dié wat in die tronk is*+ asof julle saam met hulle daar is,+ en aan dié wat sleg behandel word, aangesien julle self nog ook in die liggaam is.*
3 Dink aan dié wat in die tronk is*+ asof julle saam met hulle daar is,+ en aan dié wat sleg behandel word, aangesien julle self nog ook in die liggaam is.*