Romeine 16:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Almal het gesien dat julle gehoorsaam is, en daarom is ek bly oor julle. Maar ek wil hê dat julle wys moet wees wanneer dit by goeie dinge kom, maar onskuldig moet wees wanneer dit by slegte dinge kom.+
19 Almal het gesien dat julle gehoorsaam is, en daarom is ek bly oor julle. Maar ek wil hê dat julle wys moet wees wanneer dit by goeie dinge kom, maar onskuldig moet wees wanneer dit by slegte dinge kom.+