Handelinge 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 In Antioʹgië was daar profete en onderrigters in die plaaslike gemeente:+ Barʹnabas, Siʹmeon, wat Niger genoem is, Luʹcius van Sireʹne, Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opleiding ontvang het, en Saulus.
13 In Antioʹgië was daar profete en onderrigters in die plaaslike gemeente:+ Barʹnabas, Siʹmeon, wat Niger genoem is, Luʹcius van Sireʹne, Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opleiding ontvang het, en Saulus.