Jesaja 53:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy het ’n graf tussen die goddeloses gekry,+en toe hy gesterf het, is hy by die rykes* begrawe,+hoewel hy niks verkeerds gedoen* het nieen nooit iets bedriegliks gesê het nie.+ Matteus 27:59, 60 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 59 Josef het die liggaam geneem, dit in skoon, fyn linne toegedraai+ 60 en dit in sy nuwe graf* neergelê,+ wat hy in die rots uitgekap het. Hy het ’n groot klip voor die ingang van die graf* gerol en toe weggegaan.
9 Hy het ’n graf tussen die goddeloses gekry,+en toe hy gesterf het, is hy by die rykes* begrawe,+hoewel hy niks verkeerds gedoen* het nieen nooit iets bedriegliks gesê het nie.+
59 Josef het die liggaam geneem, dit in skoon, fyn linne toegedraai+ 60 en dit in sy nuwe graf* neergelê,+ wat hy in die rots uitgekap het. Hy het ’n groot klip voor die ingang van die graf* gerol en toe weggegaan.