Handelinge 20:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Tog is my eie lewe* nie vir my belangrik nie,* solank ek net my loopbaan en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, kan voltooi,+ naamlik om deeglik van die goeie nuus van God se onverdiende goedheid te getuig.
24 Tog is my eie lewe* nie vir my belangrik nie,* solank ek net my loopbaan en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, kan voltooi,+ naamlik om deeglik van die goeie nuus van God se onverdiende goedheid te getuig.