41 Weens die aangename* geur sal julle my goedkeuring hê wanneer ek julle onder die volke uitlei en julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is.+ En ek sal onder julle geheilig word voor die oë van die nasies.’+
7Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons reinig van alles wat liggaam* en gees besoedel+ en daarna streef om met vrees vir God volmaakte heiligheid te bereik.