Matteus 11:29, 30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Neem my juk op julle en leer by my, want ek is saggeaard en nederig van hart,+ en julle sal nuwe krag kry. 30 Want my juk is maklik om te dra,* en my vrag is lig.”
29 Neem my juk op julle en leer by my, want ek is saggeaard en nederig van hart,+ en julle sal nuwe krag kry. 30 Want my juk is maklik om te dra,* en my vrag is lig.”