Handelinge 14:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die mense van die nasies sowel as die Jode en hulle leiers het probeer om hulle te mishandel en hulle met klippe te gooi.+ 6 Toe hulle daarvan uitvind, het hulle gevlug na die stede Likaoʹnië, Listra en Derbe en na die omliggende gebied.+
5 Die mense van die nasies sowel as die Jode en hulle leiers het probeer om hulle te mishandel en hulle met klippe te gooi.+ 6 Toe hulle daarvan uitvind, het hulle gevlug na die stede Likaoʹnië, Listra en Derbe en na die omliggende gebied.+