Lukas 15:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En bring die vetgemaakte kalf, slag dit en laat ons eet en feesvier, 24 want my seun was dood en het weer lewend geword.+ Hy was verlore en is gevind.’ Toe het hulle vrolik feesgevier.
23 En bring die vetgemaakte kalf, slag dit en laat ons eet en feesvier, 24 want my seun was dood en het weer lewend geword.+ Hy was verlore en is gevind.’ Toe het hulle vrolik feesgevier.