43 Dit word in oneer gesaai, maar dit word in prag opgewek.+ Dit word in swakheid gesaai, maar dit word in krag opgewek.+ 44 Dit word as ’n fisiese liggaam gesaai, maar dit word as ’n geestelike liggaam opgewek. As daar ’n fisiese liggaam is, is daar ook ’n geestelike liggaam.