5 Want dié wat volgens die vlees lewe, bly dink aan die dinge van die vlees,+ maar dié wat volgens die gees lewe, bly dink aan die dinge van die gees.+
13 want as julle volgens die vlees lewe, sal julle sekerlik sterf, maar as julle die slegte gebruike van die liggaam doodmaak+ met die hulp van die gees, sal julle lewe.+