Handelinge 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Toe hy in Jerusalem aankom,+ het hy by die dissipels probeer aansluit, maar hulle almal was bang vir hom, want hulle het nie geglo dat hy ’n dissipel is nie.
26 Toe hy in Jerusalem aankom,+ het hy by die dissipels probeer aansluit, maar hulle almal was bang vir hom, want hulle het nie geglo dat hy ’n dissipel is nie.