Efesiërs 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar julle het ook op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid, die goeie nuus oor julle redding, gehoor het. Nadat julle begin glo het, is julle deur middel van hom met die beloofde heilige gees verseël,+
13 Maar julle het ook op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid, die goeie nuus oor julle redding, gehoor het. Nadat julle begin glo het, is julle deur middel van hom met die beloofde heilige gees verseël,+