Galasiërs 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek is daarvan oortuig dat julle wat in eenheid met die Here is,+ nie anders sal begin dink nie. Maar die een wat vir julle probleme veroorsaak,+ wie hy ook al is, sal die oordeel ontvang wat hy verdien.
10 Ek is daarvan oortuig dat julle wat in eenheid met die Here is,+ nie anders sal begin dink nie. Maar die een wat vir julle probleme veroorsaak,+ wie hy ook al is, sal die oordeel ontvang wat hy verdien.