Deuteronomium 27:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “‘Vervloek is die persoon wat die woorde van hierdie Wet nie gehoorsaam en uitvoer nie.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Handelinge 15:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hoekom toets julle God dan nou deur ’n juk op die nek van die dissipels te sit+ wat nie ons of ons voorvaders kon dra nie?+ Jakobus 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want as iemand al die gebooie van die Wet gehoorsaam behalwe een, het hy ’n oortreder ten opsigte van die hele Wet geword.+
26 “‘Vervloek is die persoon wat die woorde van hierdie Wet nie gehoorsaam en uitvoer nie.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
10 Hoekom toets julle God dan nou deur ’n juk op die nek van die dissipels te sit+ wat nie ons of ons voorvaders kon dra nie?+
10 Want as iemand al die gebooie van die Wet gehoorsaam behalwe een, het hy ’n oortreder ten opsigte van die hele Wet geword.+