Openbaring 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Skryf aan die engel+ van die gemeente in Efeʹse:+ Hierdie dinge sê hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, hy wat tussen die sewe goue lampstaanders+ loop: Openbaring 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jy volhard, en jy het ter wille van my naam+ uitgehou en nie moeg geword nie.+
2 “Skryf aan die engel+ van die gemeente in Efeʹse:+ Hierdie dinge sê hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, hy wat tussen die sewe goue lampstaanders+ loop: