Galasiërs 5:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar die vrug van die gees is liefde, vreugde, vrede, geduld,* goedhartigheid,* goedheid,*+ geloof, 23 sagmoedigheid, selfbeheersing.+ Daar is geen wet teen sulke dinge nie.
22 Maar die vrug van die gees is liefde, vreugde, vrede, geduld,* goedhartigheid,* goedheid,*+ geloof, 23 sagmoedigheid, selfbeheersing.+ Daar is geen wet teen sulke dinge nie.