13 Ons doen dit terwyl ons wag op die gelukkige hoop+ en glorieryke openbaring van die groot God en van ons Redder, Jesus Christus. 14 Hy het homself vir ons gegee+ om ons van elke soort wetteloosheid te bevry+ en vir homself ’n volk te reinig wat sy spesiale besitting is, ywerig vir goeie werke.+