Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 1:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hy het ons voor die begin van die mensdom* gekies om in eenheid met hom* te wees, sodat ons in liefde heilig en onbesmet+ voor hom moet wees.

  • Kolossense 1:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Ja, julle was eens vervreemd en vyande omdat julle verstande op goddelose dade gefokus was. 22 Maar nou het hy julle versoen deur middel van die dood van die een wat sy menslike* liggaam opgeoffer het sodat julle heilig en onbesmet en vry van enige beskuldiging voor hom kan wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan