Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Hy gee krag aan die een wat moeg is,

      en hy versterk die een wat swak is.+

  • 2 Korintiërs 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar ons het hierdie skat+ in kleihouers,+ sodat dit duidelik kan wees dat die krag wat bo die normale is, van God af kom en nie uit onsself nie.+

  • 2 Korintiërs 12:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar hy het vir my gesê: “My onverdiende goedheid is genoeg vir jou, want in swakheid word my krag volmaak.”+ Ek sal dus met die grootste vreugde oor my swakhede spog, sodat die krag van die Christus soos ’n tent oor my kan bly. 10 Daarom is ek ter wille van Christus bly oor swakhede, oor beledigings, oor tye van nood, oor vervolging en moeilikhede. Want wanneer ek swak is, dan is ek sterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel