Romeine 14:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want as ons lewe, lewe ons vir Jehovah,*+ en as ons sterf, sterf ons vir Jehovah.* Of ons dan nou lewe of sterf, ons behoort aan Jehovah.*+ 1 Petrus 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 As iemand egter ly omdat hy ’n Christen is, moet hy hom nie skaam nie,+ maar aanhou om God te verheerlik terwyl hy hierdie naam dra.
8 Want as ons lewe, lewe ons vir Jehovah,*+ en as ons sterf, sterf ons vir Jehovah.* Of ons dan nou lewe of sterf, ons behoort aan Jehovah.*+
16 As iemand egter ly omdat hy ’n Christen is, moet hy hom nie skaam nie,+ maar aanhou om God te verheerlik terwyl hy hierdie naam dra.