1 Korintiërs 15:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+ 2 Korintiërs 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want hy is werklik aan die paal gehang as gevolg van swakheid, maar hy lewe deur God se krag.+ Ja, ons is saam met hom swak, maar ons sal saam met hom lewe+ deur God se krag teenoor julle.+
4 Want hy is werklik aan die paal gehang as gevolg van swakheid, maar hy lewe deur God se krag.+ Ja, ons is saam met hom swak, maar ons sal saam met hom lewe+ deur God se krag teenoor julle.+