1 Korintiërs 15:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 So is dit ook met die opstanding van die dooies. Die liggaam wat gesaai word, vergaan, maar die liggaam wat opgewek word, vergaan nie.+ 1 Korintiërs 15:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Ons het geword soos die een wat van stof gemaak is,+ en net so sal ons ook word soos die een wat uit die hemel is.+
42 So is dit ook met die opstanding van die dooies. Die liggaam wat gesaai word, vergaan, maar die liggaam wat opgewek word, vergaan nie.+
49 Ons het geword soos die een wat van stof gemaak is,+ en net so sal ons ook word soos die een wat uit die hemel is.+