29 Toe was daar verwarring oral in die stad, en hulle het almal saam by die teater ingestorm en Gajus en Aristarʹgus,+ Masedoniërs wat saam met Paulus gereis het, saamgesleep.
4 ’n Aantal mans het saam met hom gegaan: Soʹpater, die seun van Pirrus van Bereʹa, Aristarʹgus+ en Sekunʹdus van die Tessalonisense, Gajus van Derbe, Timoʹteus,+ asook Tiʹgikus+ en Troʹfimus+ uit die provinsie Asië.
2 Ons het op ’n skip geklim uit Adramitʹtium wat op pad was na hawens langs die kus van die provinsie Asië, en toe het ons weggeseil. Aristarʹgus,+ ’n Masedoniër van Tessaloʹnika, was saam met ons.