Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 4:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Eʹpafras,+ ’n slaaf van Christus Jesus wat van julle af kom, stuur vir julle groete. Hy bid altyd intens vir julle sodat julle uiteindelik as geestelik volwasse persone en met volle oortuiging kan vasstaan in die hele wil van God. 13 Ek getuig oor hom dat hy groot moeite doen vir julle en vir dié in Laodiseʹa en Hiëraʹpolis.

  • Filemon 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Eʹpafras,+ my medegevangene in eenheid met Christus Jesus, stuur vir jou groete,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel