Efesiërs 1:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Ek het gehoor van die geloof wat julle in die Here Jesus het en die liefde wat julle teenoor al die heiliges getoon het, en daarom het ek ook 16 nie opgehou om God te dank vir julle nie. In my gebede vir julle bly ek vra
15 Ek het gehoor van die geloof wat julle in die Here Jesus het en die liefde wat julle teenoor al die heiliges getoon het, en daarom het ek ook 16 nie opgehou om God te dank vir julle nie. In my gebede vir julle bly ek vra