1 Korintiërs 1:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Maar dit is deur God dat julle in eenheid is met Christus Jesus, die een wat God se wysheid en regverdigheid+ aan ons openbaar en wat ons kan heilig+ en deur ’n losprys kan bevry,+ 1 Korintiërs 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want “wie het die denke van Jehovah* leer ken, sodat hy Hom kan onderrig?”+ Maar ons het wel die denke van Christus.+
30 Maar dit is deur God dat julle in eenheid is met Christus Jesus, die een wat God se wysheid en regverdigheid+ aan ons openbaar en wat ons kan heilig+ en deur ’n losprys kan bevry,+
16 Want “wie het die denke van Jehovah* leer ken, sodat hy Hom kan onderrig?”+ Maar ons het wel die denke van Christus.+