Efesiërs 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Verder het God julle lewend gemaak, al was julle dood weens julle oortredings en sondes.+ Efesiërs 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 lewend gemaak saam met die Christus, selfs toe ons dood was weens oortredings.+ Julle is deur onverdiende goedheid gered.
5 lewend gemaak saam met die Christus, selfs toe ons dood was weens oortredings.+ Julle is deur onverdiende goedheid gered.