2 Timoteus 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dink voortdurend aan wat ek sê. Die Here sal jou al hierdie dinge laat verstaan.* 1 Johannes 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons insig* gegee sodat ons die kennis van die ware God kan verkry. En ons is in eenheid met die ware God,+ deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God en die ewige lewe.+
20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons insig* gegee sodat ons die kennis van die ware God kan verkry. En ons is in eenheid met die ware God,+ deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God en die ewige lewe.+