Romeine 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die een wat eet, moenie neersien op die een wat nie eet nie, en die een wat nie eet nie, moenie die een wat eet, oordeel nie,+ want God het hom verwelkom. Romeine 14:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want die Koninkryk van God gaan nie oor eet en drink nie,+ maar oor regverdigheid en vrede en vreugde met heilige gees.
3 Die een wat eet, moenie neersien op die een wat nie eet nie, en die een wat nie eet nie, moenie die een wat eet, oordeel nie,+ want God het hom verwelkom.
17 Want die Koninkryk van God gaan nie oor eet en drink nie,+ maar oor regverdigheid en vrede en vreugde met heilige gees.