19 Ek gebruik woorde wat mense verstaan omdat julle vlees swak is, want net soos julle julle liggaamsdele as slawe aangebied het vir onreinheid en wetteloosheid, wat tot wettelose dade lei, so moet julle nou julle liggaamsdele as slawe aanbied vir regverdigheid, wat tot heilige dade lei.+