1 Tessalonisense 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want broers, julle het die voorbeeld gevolg van die gemeentes van God in Judeʹa, wat in eenheid met Christus Jesus is, omdat julle eie mense+ julle ook dieselfde dinge laat ly het as wat die Jode die broers in Judeʹa laat ly.
14 Want broers, julle het die voorbeeld gevolg van die gemeentes van God in Judeʹa, wat in eenheid met Christus Jesus is, omdat julle eie mense+ julle ook dieselfde dinge laat ly het as wat die Jode die broers in Judeʹa laat ly.