Job 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 en gesê: “Met niks het ek in die wêreld gekomen met niks sal ek daaruit gaan.+ Jehovah het gegee,+ en Jehovah het weggeneem. Laat die naam van Jehovah altyd geloof word.” Psalm 49:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Moenie bang wees omdat ’n man ryk word,omdat die prag van sy huis toeneem nie,17 want wanneer hy sterf, kan hy niks saam met hom neem nie.+ Sy heerlikheid sal nie saam met hom afgaan nie.+
21 en gesê: “Met niks het ek in die wêreld gekomen met niks sal ek daaruit gaan.+ Jehovah het gegee,+ en Jehovah het weggeneem. Laat die naam van Jehovah altyd geloof word.”
16 Moenie bang wees omdat ’n man ryk word,omdat die prag van sy huis toeneem nie,17 want wanneer hy sterf, kan hy niks saam met hom neem nie.+ Sy heerlikheid sal nie saam met hom afgaan nie.+